|
Geloofsvrae
|
As jy nog
nooit getwyfel het nie,
het jy miskien nog nooit geglo nie.
Elkeen loop
op 'n stadium met 'n vraag in die hart rond.
Dit is
belangrik dat ons antwoorde op sulke vrae sal kry.
Ons gaan daarom hier aandag gee aan
verskillende geloofsvrae en jy is welkom om vrae wat pla te vra.
|
 |
Instruksies:
1. Gaan na die
BLOG.
2. Registreer as 'n gebruiker.
3. Tik jou vraag of getuienis.
4. Die Blog sal die inligting na die
Webmeester deurstuur wat die inligting moet goedkeur vir plasing.
Indien dit goedgekeur word, sal dit dan vir
almal op die BLOG sigbaar wees. Hierdie prosedure word gevolg om te verhoed
dat mense onsmaaklike dinge op die BLOG plaas.
5. Vrae sal op die BLOG beantwoord word.
Indien
dit 'n vertroulike saak is wat jy nie graag met die hele węreld wil deel nie,
kan jy dit direk per epos na
webmaster@ngkwbs.org.za stuur. Dit sal persoonlik beantwoord word en
nie op die BLOG verskyn nie.
Johan van As
webmaster@ngkwbs.org.za |