|
Hulpmiddels
NB:
Klik met die
muis op die prentjies om meer inligting af te laai.

www.youversion.com
stel die Bybel GRATIS beskikbaar in elektroniese vorm en in verskeie tale
vir verskeie selfoon weergawes.
|
|
|
|

|
Aanlyn
Bybel
Die
Bybelgenootskap het verskillende vertalings van die volledige Bybel op
die internet beskikbaar by
www.bybel.co.za
Die 1953
vertaling, die 1983 vetaling en "Die Bybel vir almal" is hier beskikbaar.
|
|

|
Bybel vir
Selfone
Jy kan nou die
Bybel op jou selfoon saamdra!
Dit sal jou
instaat stel om vinnig 'n gedeelte of teksvers op te soek.
Die Bybel vir
Selfone kan nou gratis afgelaai word!
|
 |
Vers 'n Dag
Die Vers-'n-dag
is 'n e-posdagstukkie wat elke weeksdag aan ongeveer 25 000
intekenare versend word.
|
Indien jy bewus is van interessante
hulpmiddels,
bring dit asb. onder die aandag van
Johan van
As by
webmaster@ngkwbs.org.za
of Suzette by die Kerkkantoor. |