Preke

 

 

 

Kyk, Hy kom!

 

 

Wederkomsboodskappe

 

Is jy gereed?

 

 

Tema Prediker

Jesus kom weer, is jy gereed?

(Wêreldgebeure in 2008)

Ds Johan van As

Die eerste Sleutel

Ds Johan van As

Om die ewigheid te sien

Ds Johan van As

Die vraag van jou lewe

Ds At van Niekerk

Daardie dag

(slegs op kasset beskikbaar)

Dr Cas Kruger

Die God wat teruggee

Ds At van Niekerk

 

Kyk, Hy kom met die wolke

 

Inligting oor die

wederkoms van Jesus

in E-boekformaat

(3,795 Kb)

 

Regsklik op die prentjie en selekteer:

"Save target as"

 

Navrae:   Suzette

Tel.        3310494

Sel         072 239 6868

Epos       sodk@mweb.co.za

 

 

Teksvers

Tema

Leraar

Genesis 39

Hou koers op die Here se pad -

ten spyte van verleiding en onreg!

G Badenhorst

Eksodus 20:7

Kom ons heilig weer die Here se Naam!

G Badenhorst

Eksodus 20:8

Sakramentele Tydsbenutting

G Badenhorst

Eksodus 20:12

 

Kom ons bou heilsame gesagsverhoudinge!

G Badenhorst

Eksodus 20:13

Respekteer menslike lewe as heilig!

G Badenhorst

2 Kronieke 32:24-33

Die gevaar van sukses!

G Badenhorst

Matt 25: 14-33

As Christus onverwags sou kom wat sou u antwoord wees?

A van Niekerk

Matt 25: 31-46

Die God wat teruggee

A van Niekerk

Lukas 14:14

God is my “Misthos Apodidomai”

C Kruger

Lukas 21: 26

Jy het 'n afspraak met God -

Ons kyk na die wederkoms van Jesus. (Die eerste sleutel).

J van As

 

Hand. 9:5

Het jy al 'n ontmoeting met die opgestane Jesus gehad?

J van As

Hand. 16:22 -

Die elemente van ‘n verantwoordelike geloofsoorgawe aan die Here

G Badenhorst

Rom 10:1

Kubersending - Dit is nou makliker as ooit om die evangelie uit te dra. Kom raak betrokke.

J van As

2 Tim 3: 10 vv

Waardeer en benut die Bybel opnuut!!

G Badenhorst

Openb. 22:12

Beplan met die ewigheid in gedagte! Ons kyk na die wederkoms van Jesus.

J van As

 

Die boodskappe hierbo is gerangskik

volgens die volgorde van die Bybelboeke

 

Nuutste boodskap

 

22 Julie 2007

Teksvers

Tema

Leraar

Pinkster 2007

Om Christen te wees

in die jaar 2007

  • Ons is God se bedelaars

  • Ons is God se vredemakers

  • Ons is God se soutkorrels

  • Ons is God se rolmodelle

  • Ons is God se dienskorps

  • Ons is Gods se feesnommers

Prof Andrie du Toit

Hand. 16:22 -

DIE ELEMENTE VAN ‘N VERANTWOORDELIKE GELOOFSOORGAWE AAN DIE HERE

G Badenhorst

 

 

Jeugpreke

Die lewe van uit God se oogpunt!

Hoe sien ons die lewe?

Geskape om vir ewig te lewe!

The Purpose Driven Life

Rick Warren

Kol 1: 16

Alles begin met God!

2 Timoteus 1:1-7
Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !

2 Tim 1:8-14
Getuies deur die Heilige Gees wat in ons woon!

2 Timoteus 1:1-7
Is jy “ gereed” , “reg” indien Jesus vanaand sou terugkom ?

2 Petrus 3:1-15
Jesus kom verseker weer !

 

Instruksies vir gebruik:

 

Klik op die prentjie om die Powerpoint aanbieding oop te maak.

OF

Regsklik op die prentjie en selekteer "Save target as"

om die Powerpoint aanbieding af te laai.

 

 

NB: 'n Gratis Powerpoint Viewer kan by Microsoft afgelaai word.