Program

 

 

'n Tipiese weeklikse program sien as volg daar uit:

 

 

Dag

Tyd

Aktiwiteit

Sondag

08:00

Biduur

 

08:45

Kinderkerk en J-Kategese

 

09:00

Oggenddiens

 

10:15

S-kategese

 

17:00

Matrix Byeenkoms (Tieners)

 

18:00

Aanddiens & Maksi-Mini-Aksie

 

19:00

Jeugselgroepe

Maandag

 

 

Woensdag 

18:00

Koor

Elke 3e Woensdag  van die maand

09:30

Maranata Seniorgroep

Donderdag

09:00

Bybelstudie

 

10:00

Dissipelskap

 

18:00

Bybelstudie

 

19:00

Dissipelskap

 

19:00

Biduur

Vrydag

19:00

Koffiekamer

Saterdag

06:00

Vroeë biduur

 

 

Gedurende vakansietye en langnaweke kan die program verskil.

 

Hou asb. die kalender en gemeentelike afkondigings dop om op hoogte te bly.

 

 

ALGEMEEN:

 

 

 

Belydenis van

Naskoolse persone

 

 

Kontak die kerkkantoor

Ds. At van Niekerk

Sel. 072 456 4284

 

 

Berading

 

 

Kontak asb. u leraar vir 'n afspraak of meld die probleem aan by die kerkkantoor

 

 

Bidure & Gebedsgeleenthede

 

Son 08:00 (bid vir erediens)

Gebedskamer

Frikkie de Bruin,

012 331 3258

 

Don 19:00

Klein saal

Frikkie de Bruin,

012 331 3258

 

Sat 06:00

Gebedskamer

Frikkie de Bruin,

012 331 3258

 

 

Bybelstudie en Toerusting

 

 

Sistematiese Bybelstudie

Don 09:00 en 18:00

Kontakpersoon:  ds At v Niekerk

331 3145, 073 456 4284

 

Dissipelskap

Don – 10:00 en 19:00

Kontakpersoon:  ds Gert Badenhorst

331 2072, 082 395 2418

 

 

Dankoffers

 

Kan aan wyksdiaken/kollektant gegee word om ‘n kwitansie te ontvang.  Direkte inbetalings per internet of aftrekorder.

                                     Bankbesonderhede: 

ABSA,

Ben Swartstraat,

Takkode :  334-645, Rekeningnommer: 0090580515

 

Die Kerkkantoor kan gekontak word vir 'n debietorder.

 

Dankoffer Kan ook in ‘n koevert, met u naam en adres op, in die Kollektebordjie geplaas word.

 

 

Dood - Aanmelding

 

 

Indien daar 'n sterfgeval in u gesin / familie is, meld dit asb. aan by die kerkkantoor en Wyksleraar.

 

Bespreek die kerk by die kerkkantoor.  Tref persoonlik reëlings met die orrelis en koster. 

 

 

Doopbediening

 

Sover moontlik elke 1e Sondag van die maand

Doopregistrasie tydens kantoorure op 1e Dinsdag van voorafgaande  maand.  Dooponderhoude word met wyksleraar gereël.

 

 

Huwelike

 

Spreek jou leraar vroegtydig. 

Bespreek die kerk by die kerkkantoor en betaal die gelde. 

Tref persoonlik reëlings met die orrelis en koster. 

Minstens een maand voor die  huwelik moet alles gefinaliseer wees!

 

 

Jeugaktiwiteite:

SKJA

 

Elke Son aand na die diens.

Kontak Paul Theron

Sel 072 242 0877

 

 

Koor

 

Woensdae 18:00 

Kontakpersoon:  Rosa van As

Sel 072 229 4147

 

 

Kerkkantoor

 

Kantoorure Somer

Dins – Don 14:00 – 18:00

Vry           14:00 – 17:00

 

Kantoorure Winter

Dins – Don 13:00 – 17:00

Vry           14:00 – 17:00

 

Kassier Telefoon : 012 331 0494

Epos: ngwbs@mweb.co.za

Faks      : 012 331 1176

 

Sekretaresse: 012 331 1936

Epos: sodk@mweb.co.za

 

Webwerf:  www.ngkwbs.org.za

 

 

Letterbord

 

 

Ewald Bosch

 

 

 

Maranata Seniorgroep

 

Elke 3e Woensdag van die maand.

Kontak  Jan Celliers 072 598 3773

 

 

Omgee / Selgroepe

 

Oorhoofse koördineerder: 

Matrie van Niekerk

082 498 3475

 

Sien gemeente afkondigings vir adresse en tye

 

 

Uitreike

 

 

Frikkie de Bruin

082 830 0623

 

 

Voorsanggroep

 

 

Rosa van As

Sel 072 229 4147

 

 

Vrouediens

 

Elize Badenhorst

072 139 5424

 

Sien gemeente afkondigings oor adresse en tye van vergaderings