|
|
||
|
SMS Bediening
Die SMS-bediening bied ons die unieke geleentheid om in kontak te bly met ons lidmate en belangstellende persone.
Ons kan d.m.v. SMS boodskappe u ingelig hou oor:
Ons kan ook u ondersteun wanneer u dit die nodigste het.
Indien u belangstel om in te skakel by die SMS-bediening, benodig ons u besonderhede. Voltooi asb. die vorm hieronder. U inligting word as vertroulik hanteer en sal nie na ander persone of instansies deurgegee word nie.
|
||
|
|