|
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
Strokiesverhale
Klik met die muis op die prentjies om die boeke oop te maak.
Jy kan ook die strokiesverhale in boekformaat aflaai deur op die E-Tract skakels te klik!
Meer boekies is beskikbaar by Chick Publications in meer as 100 tale, waaronder verskeie Suider-Afrikaanse tale soos Sesotho, Shona, Noord Sotho, Tsonga, Venda, Xhosa en Zoeloe.
Gebruik dit om die Evangelie te versprei! sodat almal kan hoor, en elke knie sal buig, en elke tong bely dat Jesus die Here is!
Opgedateer: 19/03/2010
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||