|
|
||||
|
Wonderboom-Suid NG Gemeente
... waar God
en mens ontmoet ...
Die prentjie hierbo kom uit 'n skildery wat die beroemde skilder Michael Angelo op die plaffon van die Sistynse Kapel in Rome geskilder het.
Hierdie skildery stel die skepping van Adam voor en beeld die oomblik uit net nadat God Adam aangeraak het om hom lewe as gawe te gee.
Die simboliek van die prentjie op ons webblad is dat daar lewe is waar God en mens ontmoet.
Foto's van die Sistynse Kapel:
Klik op 'n foto om 'n vergrote weergawe af te laai:
Meer inligting:
http://sun.science.wayne.edu/~mcogan/Humanities/Sistine/ http://www.christusrex.org/www1/sistine/0-Ceiling.html
Goeie Nuus ...
|
||||
|
|