|
Ons Verbintenis
So sien ons onsself:
Die
Nederduits Gereformeerde Kerk Wonderboom-Suid
is deel
van die uitverkore volk van die Drie-Enige God (1 Petr. 2:9 - 10)
en ons
bely dat Hy die enigste ware God is. (1 Joh. 6:6 - 12)
|
As verlostes verbind ons, ons:
|
|
Om met
toewyding en blydskap die Here uit liefde en dankbaarheid te dien.
|
|
Ons verlossing
uit genade feestelik te vier tydens die erediens.
|
|
Die Here en Sy
wil beter te leer ken deur toegewyde Bybelstudie en Gebed.
|
|
Die onderlinge
liefdesbande uit te bou en ons vir mekaar diensbaar te stel.
|
|
Deur betrokke te
wees in die uitbreiding van Sy Koninkryk.
-
Matt. 28: 16 -
20
-
Rom. 10: 14 -
15
en uit te reik
na die węreld in nood totdat Hy kom.
|
Liewe
vriend / vriendin
As jy jouself kan
identifiseer met hierdie verbintenis en kans sien om saam te werk om die
koninkryk van Jesus hier in Wonderboom-Suid te bou, is jy meer as welkom om
by ons in te skakel !
|